Everest base camp.

Hierdie is ‘n grote.

Na ‘n week van stap deur dorpies met vreemde name, is die groep uiteindelik op pad Base Camp toe.  Volgens die beplanning gaan hulle vir ‘n paar dae hier bly.

IMG-20180412-WA0005

Everest South Base Camp is op ‘n hoogte van 5,364 meters oftewel 17,598 ft bo seespieël.

Let’s recap:

Die groep vlieg van Kathmandu na Lukla, en begin die tog boontoe na die Sherpa hoofstad van Namche Bazaar op 3,440 meters (11,290 ft).  Hulle was so dag of twee daar om te klimatiseer en toe trek hulle verder na Dingboche op 4,260 meter (13,980 ft) waar hulle weer rus vir klimatisering.  Nou twee dae later is hulle amper op Everest Base Camp.

IMG-20180412-WA0006

Ek raak moeg as ek net daaraan dink.  Waar’s my wyn?

Onthou om deur die fotos te kyk, ek voeg daagliks fotos by soos Nico dit vir ons stuur.

Advertisements

2 thoughts on “Everest base camp.

  1. Beste Nico, na die aardbewing in April 2015 het ons mekaar “toevallig” in Phortse in ‘n teahouse ontmoet terwyl ons gewag het vir die weer om te
    verbeter voor ons na Pangboche stap. Ons wens julle alle voorspoed toe
    en bid dat God sy liefdevolle en bewarende hand oor julle sal oophou.
    Hartlike groete, Neels en Zettie Campher

    Liked by 2 people

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s