DIE MAN, Nico Oosthuizen

 

nicp
Photo source:  http://www.newcastillian.co.za

Nico Oosthuizen het sy eerste berg, Mount Kilimanjaro, Tanzania (Afrika) in Februarie 2011 geklim.  Dit was op die jonge ouderdom van 50.  En dis blykbaar waar die gogga gebyt het want toe volg:

  • Mount Acongacua, Argentina (South Amercia) in Feburarie 2012.
  • Mount Albrus, Russia (Europe) in Augustus 2012.
  • Mount Vinson (Antarctica) in Januarie 2013.  Hy stap ook toe sommer Suidpool toe tydens die trippie.
  • Carstensz Payramid, Indonesia (Oceania) in September 2013.
  • Mount McKinley, Alaska (North America) in April 2014.
  • Mount Everest, Nepal (Asia) in Mei 2015, toe ‘n aardbewing hom verhoed om die piek to bereik.

map

Vir die van julle wat wonder, hierdie is die lys van die sewe hoogste pieke op aarde, een op elke kontinent. Dis dan ook seker een van die redes waarom hy weer Everest aandurf.  Lees meer oor elke bergreeks hier.

Julle kan ook meer lees oor Nico hier.

Advertisements